Guest Feedback

VIP’s of the AARK Guest Lodge

Rina Hugo – Famous South African singer

“Baie dankie vir julle gasvryheid! Rina-hulle se vir my hulle het vreeslik lekker by julle gebly. Hulle vra onverskoning dat hulle nie kon groet toe hulle gery het nie. Baie dankie weereens dat julle mooi na hulle omgesien het.”

Vriendelike Groete
Anneke

Esteemed Aark Guest

“I thank you for the wonderful services and the comfort I received from this home. Surely I love to thank you.”
Aubri – Nampak

“Dankie! Dit was ‘n fees! Uistaande!”
Hetty Barnard

“Thank you for the wonderful hospitality. Your place is beautiful,and very neat. It has been a pleasure staying here! Thank you again!”
Peter

Hierdie Ark vergelyk met die beste Queen Elizabeth op die oop see. Dit skep egter steeds die veiligheid van die eerste Ark.”
Die Oberholsers

“Skitterend! Baie Dankie. Ek het lekker gebly”
Victor Raath

“Netjiese slaap geriewe met fyn detail maak dit baie lekker.Personeel baie vriendelik en behulpsaam.”
Johan Drenth

“Puik diens en dit was wonderlik”
J.H de Lange

“Ek sal julle aanbeveel vir absoluut alles: kos, gasvryheid, vriendelikheid, diens, mooi kamers. Baie dankie vir alles.”
Norman de Villiers

“Ongelooflik! Skoon, lekker en vriendelik! Baie dankie”
Hannes Roodt

“We will definitely come back. God bless!”
Palesa Banda

“Dit was baie lekker. Ons is aangenaam verras. Julle plek is pragtig en ons sal beslis weer daarvan gebruik maak. Baie dankie”
Susan Allison

“Wow! Thank you very much! Really, really, Aark guest House is a pleace to stay as it has so much caring people!”
Artwell Dludlu

“I would like to thank you for a wonderful experience at your establishment this weekend. You made the room look wonderful, the flowers and snacks were excellent. My fiancé was really impressed and we will defiantly book a weekend away again.”
Dean Dugtig

“My expectations have been exceeded!”
Nick Morgan

It is our honour and privilege to have stayed here, and we would love to come back someday. Hope nothing to be changed. Thank you and God bless you.
Thabiso Raditsela

“I was very impressed by the cleanliness of the room”
Sheryl Govender Stay: 2014/10/14 – 2014/10/15

“Keep on giving good service to your clients.”
Name: A.B Potelo Stay: 2014/10/15 – 2014/10/17

“Thanks for the great stay!”
Name: Emil Caddie Stay: 2014/10/24 – 2014/10/25

Name: Mr. Piet Booyens Room Name: Impala
Arrive date:
2014/09/14 Departure date: 2014/09/19

  • Guest Relation: Baie goeie verhouding teenoor gaste.
  • Information on our services and facilities: Alles word verduidelik by aankoms.
  • Cleanliness: Kamers baie netjies en skoon.
  • Comfort: Kamers baie lekker groot.
  • In-room facilities (TV, Safe, Working space): Dit is ‘n plesier om Kyk-Net ook in kamers te hê.
  • Order Taking: Staff baie vriendelik en diens baie goed.
  • Place and Timing of service: Wag nooit lank vir mens se kos nie.
  • Meals: Kos uitstekend. Voel of ek by die huis eet.
  • Noise: Dit lekker om stilte te hê
  • Our Team Members:Were we warm, friendly and caring? Ja dit plesier om saam staff te werk.
  • Did we anticipate your needs? Ja
  • Did we respond quickly and efficiently to your requests? Ja
  • Suggestions: Dit ‘n plesier om hier te bly. Gasvryheid Uitstekend

 

Name: Mrs. Jannien Muller
Room Name: Visarend
Date: 2014/11/21 – 22

  • Guest Relation: BNI Member.
  • Information on our services and facilities: Very Impressive. Dis fantasties en kamers is amazing, staff baie vriedelik. Aark het alles wat jy benodig. Beslis “your home away from home.”
  • Internet Facilities: Very Good. Fast Speed
  • Cleanliness: Vir iemand soos ek wat ‘n kiem problem het, sjoe alles is spotless. 10/10 nee 12/10.
  • Comfort: Baie gerieflik, mooi, skoon, groot, gemaklik en dan praat ons nie eers van die en-suite nie dis verby Amazing.
  • Ameneties: Baie goed.
  • In-room facilities (TV, Safe, Working space): Alles in werende toestand en goeie toestand, “very spacious.”
    Bathrooms: Asemrowens, dink ek’t al ‘n paar keer daaroor gepraat.
  • Order Taking: Baie goed, het ‘n spesifikasie gehad, en die kos was 100%. Kos is ook verby ‘yummy’. Baie lekker, groot verskeidenheid.
  • Friendliness: Baie Baie goed, makes you feel like family.
  • Place and Timing of service: Baie goed, en die kos was warm.
  • Meals: Like before, goeie kwaliteit, groot verskeidenheid, kraark vars en die kaas muffins en hoeder casserole is ongelooflik lekker.
  • Parking: Gerieflik en veilig.
  • Noise: None. Our Team Members
  •  Were we warm, friendly and caring? Beslis en altyd.
  • Did we anticipate your needs? Ja
  • Did we respond quickly and efficiently to your requests? Ja, without any doubt.
  • Suggestions: Niks, Alles hier is perfek, gaan beslis vinnig weer kom.

 

 

css.php
Accommodation in Vaal Triangle | Accommodation in Vanderbijlpark | Lodges in Vanderbijlpark | Bed and Breakfast in Vanderbijlpark | Guest Houses inVanderbijlpark